Ink Skryf In Afrikaans logo

Company · Writing and Editing

Ink Skryf In Afrikaans

Publikasie van skryfwerk Algemeen / Gorrel Artikels Gedigte Rubrieke Musiek & Liriek (mp3 & mp4) Liegstories Verhale – * Jeug / Kinderverhale * liefdesverhale * reisverhale * geskiedenis * wetenskapfiksie Blootstelling op die internet Groot kompetisies wat van tyd tot tyd aangebied word met groot pryse Maandelikse projekte Erkenning vir jou werk gelewer met gala-aande waar toekennings gegee gaan word vir beste in elke kategorie (Sien die foto’s) By die opleidings afdeling is daar opleidings modules beskikbaar wat periodiek opgradeer word, gaan lees gerus meer. In die Biblioteek kan jy gedigte van al die groot meesters (oud en nuut) gaan lees asook ‘n elektroniese FAK, Liegstories, Kinderrympies en nog vele meer. Ons bied verskillende opsies vir die lede ALMAL MOET ASB REGISTREER Kom sluit aan by die wenspan Meer oor hoe INK werk Registreer jou profiel (Kies n sterk wagwoord bv. Kosie1@B) Besluit van watter opsie jy gebruik wil maak – hetsy lees, kommentaar of publiseer Aktiveer jou Ink rekening vanaf jou e-pos (kyk ook in jou “spam folder” Teken aan Kyk by Aansluitingsopsies in watter mate jy betrokke wil wees op INK

Team composition

Roles at Ink Skryf In Afrikaans

1 to 10 staff

  • 1administrator
  • 1creative writer

Reveal on Kipplo

Get the full team — names, verified emails, phone numbers — in the Kipplo app.

Unlock team

Filed under Writing and Editing in South Africa.